Niks kan vir my “somer” sê soos die seisoen se eerste waatlemoen nie. Vir Laurika Rauch is die somer “soos ’n groot papaja wat sy reuk deur die kamer versprei”. Ek weet darem nie. Selfs in die hartjie ...
Dit is presies hoe die Ysterberg Voortrekkerkommando in Thabazimbi op Donderdag 13 Januarie hul bedrywigheid vir die jaar afgeskop het. Die kommando het hul tradisie voortgesit deur ’n heerlike ...